Vrystaat Landbou het die Amerikaanse president Donald Trump se steun aan die landbousektor verwelkom. Die unie se president, Francois Wilken, sê dit is bemoedigend dat die Amerikaanse regering gehoor ...
Oudpresident Jacob Zuma se regspan het in die hooggeregshof in Pietermaritzburg aangevoer die blote feit dat hy private vervolging ingestel het teen die hoofaanklaer in sy korrupsiesaak, gronde skep ...
‘n Regskenner van die Universiteit van Johannesburg, Rapofadzo Maphosa, sê daar is niks wat die Solidariteit-beweging en AfriForum keer om regstreeks met buitelandse regerings in gesprek te tree nie.
Die Gautengse LUR vir finansies, Lebogang Maile, sê spazawinkels in die provinsie wat nie regulasies nakom nie, is steeds ‘n groot bron van kommer. Hy het gister die media in Sandton toegespreek oor ...
Twee vermeende baasbreine wat by onwettige mynbedrywighede betrokke is, is as deel van operasie Vala Umgodi, op ‘n plaas naby Letsitele in Limpopo aangekeer. Nog twee onwettige buitelandelanders is ...
Die Suid-Afrikaanse departement van Verdediging sê die liggame van die 14 soldate wat in Goma in die Demokratiese Republiek die Kongo gesneuwel het, sal oormôre in die land aankom. Die soldate was ...
Die voorsitter van die Solidariteitsbeweging, Flip Buys het weer benadruk dat dié organisasie en sy mense nie van plan is om die land te verlaat nie. Die Beweging, wat ook die vakbond Solidariteit en ...
Die vakbond Nehawu het die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, se forensiese ondersoek na die bestuurstelsels van die Suid-Afrikaanse Buro van Standaarde verwelkom. Die buro se ...
Die Amerikaanse president, Donald Trump se uitvoerende bevel teen Suid-Afrika, wat vanoggend deur die Withuis uitgereik is, behels onder andere ‘n opdrag dat sy Buitelandse Sake-minister, Marco Rubio ...
Die organisasie vir tradisionele leiers, Contralesa, sê hy hoop vandag se staatsrede sal aandag gee aan ‘n dreigement deur die Amerikaanse president, Donald Trump dat hy befondsing aan Suid-Afrika wil ...
Johannesburg se departement van Vervoer het bevestig dat die Rea Vaya-busdienste hervat is. Busdienste is Dinsdagoggend opgeskort nadat twee busbestuurders Maandagaand doodgeskiet is. Hulle is binne ...