Vrystaat Landbou het die Amerikaanse president Donald Trump se steun aan die landbousektor verwelkom. Die unie se president, Francois Wilken, sê dit is bemoedigend dat die Amerikaanse regering gehoor ...
‘n Regskenner van die Universiteit van Johannesburg, Rapofadzo Maphosa, sê daar is niks wat die Solidariteit-beweging en AfriForum keer om regstreeks met buitelandse regerings in gesprek te tree nie.
Oudpresident Jacob Zuma se regspan het in die hooggeregshof in Pietermaritzburg aangevoer die blote feit dat hy private vervolging ingestel het teen die hoofaanklaer in sy korrupsiesaak, gronde skep ...
Die Amerikaanse president, Donald Trump se uitvoerende bevel teen Suid-Afrika, wat vanoggend deur die Withuis uitgereik is, behels onder andere ‘n opdrag aan sy Buitelandse Sake-minister, Marco Rubio ...
Die Suid-Afrikaanse departement van Verdediging sê die liggame van die 14 soldate wat in Goma in die Demokratiese Republiek die Kongo gesneuwel het, sal oormôre in die land aankom. Die soldate was ...
Twee vermeende baasbreine wat by onwettige mynbedrywighede betrokke is, is as deel van operasie Vala Umgodi, op ‘n plaas naby Letsitele in Limpopo aangekeer. Nog twee onwettige buitelandelanders is ...
Die voorsitter van die Solidariteitsbeweging, Flip Buys het weer benadruk dat dié organisasie en sy mense nie van plan is om die land te verlaat nie. Die Beweging, wat ook die vakbond Solidariteit en ...
Die polisie sê bykans vier duisend verdagtes is van Oktober tot einde Desember verlede jaar landwyd in hegtenis geneem vir verkragting en poging tot verkragting. Die nasionale polisiekommissaris, ...
Voertuie van die Internasionale Komitee van die Rooikruis het in die Gazastrook begin aankom waar Hamas binnekort drie Israelse mans gaan vrylaat. Die mans is – Ohad Ben Ami en Eli Sharabi, wat op 7 ...
Die Parlement se Gesamentlike Staande Komitee oor Verdediging wil met die Presidensie in gesprek tree oor die verlenging van die Suid-Afrikaanse Weermag se ontplooiing in die Demokratiese Republiek ...