“Finansieel en emosioneel het die hele gedoente my geknou. Ek het besluit om uit te praat om bewustheid te skep oor die belangrikheid van jou regte as jong opvoeder. Ek weet nie waarvandaan my ...