n Wannabe van Gqeberha in die Oos-Kaap sit nou met ’n Gqe-eina in sy sitvlak na hy na bewering ’n winkeleienaar met ’n skroewedraaier gesteek het, maar toe met ’n koeëlwond op ’n taamlike ongemaklike ...
Boeiende nuus- en mensestories, weeklikse resepte, inhoud wat die lewe vir ouers en skoolkinders makliker maak, heerlike stories oor hartsake en bekendes, leesstof vir ons boekklub, en wenke oor mode, ...
Minstens 50 km vanaf die naaste nedersetting, in die hart van die bloedige warm Tsiseb-bewaringsgebied wat onder die Daure Daman Tradisionele Owerheid se jurisdiksie val, is ’n nuwe “groen” dorpie ...