n vragmotor was, wat se bande gebars het as gevolg van te veel hitte op sy remdromme. Drie bande het as gevolg daarvan gebars en die remdromme het aan die brand geslaan. Die voorval het naby die ...
n Wannabe van Gqeberha in die Oos-Kaap sit nou met ’n Gqe-eina in sy sitvlak na hy na bewering ’n winkeleienaar met ’n skroewedraaier gesteek het, maar toe met ’n koeëlwond op ’n taamlike ongemaklike ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Boeiende nuus- en mensestories, weeklikse resepte, inhoud wat die lewe vir ouers en skoolkinders makliker maak, heerlike stories oor hartsake en bekendes, leesstof vir ons boekklub, en wenke oor mode, ...
AfriForum jeuglede het die naweek moue opgerol in Parys se strate om slaggate reg te maak, en padmerke en randstene te verf. Honderd hande en drie ton teer het die naweek ‘n verskil in Parys se ...
Toe sy sukkel met die nat hout, het sy ’n plastiekhouer met ’n deursigtige vloeistof uit die huis gehaal, onder die indruk dat dit paraffien was. “Toe die tiener die houer in die koolstoof gooi, het ...
Duitse owerhede het op 10 Januarie 'n uitbreking van bek-en-klouseer by waterbuffels in Hönow naby die Berlynse grens bevestig. Neem asseblief kennis: Om die artikel te lees, voer asseblief jou ...
Waltraut Stiemert en haar 25-jarige dogter, Vicky Stiemert, het hul eerste verskyning in die landdroshof op Rehoboth gemaak op aanklagte van die handel in en besit van 87 daggaplan As jy n aktiewe ...