PAARL- Die soektog na ’n vermiste negejarige seun het in ’n tragedie geëindig toe sy lyk in ’n kleidam naby die Dutoitskloofpas gevind is ... Dit is nie bekend hoe die graad 4-leerder van die ...
sê die skietvoorval het Donderdag 16 Januarie 2025 by die Tuse-myn in Witrandjie, ’n dorpie naby Sun City buite Rustenburg, plaasgevind. “Volgens berigte het ’n onderonsie tussen werknemers van twee ...
Vyf van die wannabe Dominic Toretto’s, het speeds van 200 km/h en selfs meer as 240/h geklok. Creecy sê die bestuurder van ’n BMW sedan is op 18 Desember op die N1-snelweg naby die Joburg-suburb van ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Die hoërhof ... naby die area was waarin die eiser beweer hy aangerand is nie en dus geen kennis dra van sy eis nie,” het hulle aangevoer. Hulle het bygevoeg dat Nambondi se bewering onwaarskynlik is ...
Terwyl sy optimisties is oor haar hervestiging, staar Van der Byl groot uitdagings in die gesig terwyl sy in ’n tent op ’n klein erf naby die rivier woon saam met haar sewe kinders, insluitend ’n twee ...
Vermy die gebruik van ys, yswater of vetterige stowwe, aangesien dit die besering kan vererger. Trek versigtig enige klere naby die brandplek uit, tensy dit aan die vel vassit. Dit help om ...
Die soektog na Francisco Isaacs (9) van Amstelhof in die Paarl het Maandagmiddag (3 Februarie) tot ’n tragiese einde gekom toe polisieduikers en die honde-eenheid sy liggaam digby die R101/Du ...
Vier mense is ook in Limpopo dood in ‘n botsing tussen twee voertuie op die N1 . Verkeersowerhede sê die ongeluk het naby die Nyl-plaza gebeur. Drie van die vier slagoffers het onherkenbaar verbrand ...
GEORGE NUUS - 'n Werknemer (28) van Precast Panel Products (PPP) is dood en nog een (48) is beseer toe hulle Saterdagmiddag, 25 Januarie, in 'n motorongeluk op die N2 naby die Pacaltsdorp-afrit, ...
一些您可能无法访问的结果已被隐去。
显示无法访问的结果