Dr. Jurie Vermeulen van Feba Radio praat oor die oorlog in Oekraïne, en hoe dit hulle personeel se lewe raak. Professor Johan Fourie van die Departement Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch ...
Een ding moet jy van VIR ALTYD weet: as jy ʼn tienermeisie of ‘n skoolkind is wat in ewige romanse glo waarin mooi mense in onwaarskynlike situasies beland, of van mooi storieboekstories wat volgens ʼn ...
Vrystaat Landbou het die Amerikaanse president Donald Trump se steun aan die landbousektor verwelkom. Die unie se president, Francois Wilken, sê dit is bemoedigend dat die Amerikaanse regering gehoor ...
Brande in die Vrystaat het groot skade aangerig aan weiding en aangeplante gewasse. Grootskaalse diere- en wildverliese word ook verwag. Volgens die Vrystaatse Sambreel-brandbeskermingsvereniging is ...
‘n Regskenner van die Universiteit van Johannesburg, Rapofadzo Maphosa, sê daar is niks wat die Solidariteit-beweging en AfriForum keer om regstreeks met buitelandse regerings in gesprek te tree nie.
Verhit die olie in ‘n swart ysterpot oor matige kole. Voeg die hoenderstukke by en verbruin dit. Voeg die knoffel, brandewyn en spekvleis by en roerbraai vir 5 minute. Strooi die uie, seldery en ...
Stuur jou foto’s en video’s aan ons, en ons sal dit op RSG se webblad publiseer sodat die hele wêreld dit kan sien! Foto’s kan in enige van die volgende formate opgelaai word: jpg, jpeg, png, en bmp ...
Die EFF-leier, Julius Malema, sê daar is nie iets soos plaasmoorde in Suid-Afrika nie, maar wel moorde op vroue en kinders. Malema het sy ondersteuners buite die Senekalse landdroshof in die Vrystaat ...
Die familie van die ANC-prokureur Bheki Mlangeni is geskok oor die moontlikheid van parool aan die voormalige Vlakplaas-bevelvoerder Eugene de Kock. Mlangeni se broer ...
Oudpresident Jacob Zuma se regspan het in die hooggeregshof in Pietermaritzburg aangevoer die blote feit dat hy private vervolging ingestel het teen die hoofaanklaer in sy korrupsiesaak, gronde skep ...
Die Gautengse LUR vir finansies, Lebogang Maile, sê spazawinkels in die provinsie wat nie regulasies nakom nie, is steeds ‘n groot bron van kommer. Hy het gister die media in Sandton toegespreek oor ...
Baie mense ken die legende oor ‘n tienermeisie, wat in die 1800’s haar lewe opgeoffer het vir haar boetie. Hy het verkluim, en Racheltjie het haar klere uitgetrek om hom warm te hou. Sy het in die ...